Volker Zotz

Volker Zotz
Gebore 28 Oktober 1956
Landau, Rynland-Palts, Duitsland
Nasionaliteit Vlag van Oostenryk Oostenryk
Vakgebied Boeddhisme, Konfusianisme, filosofie, godsdiens studies, liriese poësie, fiksie, opstel
Alma mater Universiteit van Wene
Bekend vir Geschichte der buddhistischen Philosophie (1996)
Konfuzius für den Westen (2007)
Webblad www.volkerzotz.eu

Volker Zotz (gebore 28 Oktober 1956) is 'n Oostenrykse filosoof. Sy werk is in die veld van die Boeddhisme en hy is die outeur van meer as 30 filosofiese werke.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne